Ds Janlu Kuyler - God se integriteit aan die kruis
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:29-30 met sy tema: “God se integriteit aan die kruis.” Spektrum Podcasts
--------
4:48
Kalaharistories: daar waar die pad vurk
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar waar die pad vurk” uit Jakobus 4:8 Spektrum Podcasts
--------
5:02
Sheralyn Cloete - Only the truth will set you free
Johann Els is speaking to Sheralyn Cloete, who is Naked Truth Project’s South African regional coordinator, and is pioneering the work in South Africa. Spektrum Podcasts
--------
11:48
Gateway News - 7 May
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
--------
5:09
Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus
Johann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek. Spektrum Podcasts
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.